Dissiplinêre proses:
- Drie waarskuwings vir huiswerk wat nie gedoen is nie, kwalifiseer vir ‘n detensie. In sekere gevalle kan gemeenskapsdiens die plek van detensie inneem;
- Sekere erenstige oortredings kwalifiseer vir onmiddelike detensie, sonder waarskuwings;
- Detensieklasse vind tussen 13:30 – 14:30 op ‘n Vrydagmiddag plaas (of soos gereël).
Ons gedragskode kan hier afgelaai word.