• PROMEREO hemp met ‘n ‘chino’s broek;
  • Die denim kan ‘n kniebroek of langer wees, geen geskeurde broeke word toegelaat nie;
  • Slegs PROMEREO Wintersbaadjies mag gedra word;
  • Slegs wit of navy-blou kouse; Skoene: Tekkies